Noord-Kaap Wildbedryf steeds gesond en groei sterk
Rekordpryse op Wintershoek Wild se eerste wildveiling behaal. ‘n Omset van net meer as R60 miljone is Dinsdag by die Back to Basics-veiling behaal.
Rekordpryse op Wintershoek Wild se eerste wildveiling behaal. ‘n Omset van net meer as R60 miljone is Dinsdag by die Back to Basics-veiling behaal.
The organisation aspired to use the conference as a platform to address strategies towards the country’s agricultural transformation, land reform, and rural development.
The Duke, ’n Rooihartbees met die grootste horings nog ter wêreld, klop ‘n vorige rekordhouer.
One of the challenges the sector will face is the weaker international product prices which directly affects agriculture. The BFAP’s report included net farm income, field crops, and livestock statistics.
The future of agriculture and innovation of farming could see farmers moving out of the fields and pastures.
Volgens Dhesigen Naidoo, hoof uitvoerende beampte van die Waternavorsingskommissie, is boere die mees verantwoordelike gebruikers in die wêreld as dit by grondwater kom.
“When given the right options and incentives, farmers can drive sustainable agricultural development that builds resilience to disasters and greenhouse gas emissions.”
‘n Argitek uit Spanje ontwerp drywende plase vir die toekoms. Mnr. Javier F. Ponce het ’n drieverdieping drywende akwaponiese plaas ontwerp wat geskuif kan word na waar die behoefte aan voedsel is.
Die VSA se sentrum vir klimaatvoorspelling (die NCEP en die NWS) en die Internasionale Navorsings Instituut vir Klimaat en Gemeenskap het op 10 September 2015 nuwe El Niño (ENSO-dokument) bevindinge vrygestel.
‘n Onlangse publikasie deur John Hopkins Universiteit ondersoek die toekoms van voedselsekuriteit wêreldwyd. Hulle het ook reeds ‘n paar doelmatighede in plek gestel wat voedselsekuriteit aanspreek.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.