Swaar reën bring groot blydskap met nóg op pad
Die afgelope week het broodnodige reën sien uitsak oor groot gedeeltes van die land, insluitende die Noord-Kaap.
Die afgelope week het broodnodige reën sien uitsak oor groot gedeeltes van die land, insluitende die Noord-Kaap.
Elke veeboer behoort ‘n noodhulpkas met basies elemente te hê vir wanneer ‘n veearts nie betyds by sy plaas kan kom nie.
The use of lambing pens in the Northen Cape is used mostly for two reasons: producing more lambs and speeding up genetic progress because it affords them more control over their flocks.
Die nuwe weergawe van KLK Gesprek 2020 is uit. Lees meer oor: Hoe jy die internet kan in span om sake te groei Of die reënvalvooruitsigte nog gunstig is Hoe KLK groen bly KLK Gesprek Desember 2020
Die nuwe weergawe van KLK Gesprek Junie 2020 is uit. Lees meer oor KLK se nuwe manier om kontak te behou en vele meer.
Traceability entails a number of practices to ensure that you adhere to local and international standards and guidelines.
Bosluise word jaarliks geassosieer met groot ekonomiese verliese in terme van verlaagde produktiwiteit en vrugbaarheid, asook veevrektes. Bosluise kan ook siektes van besmette na gesonde diere oordra. Volgens ’n studie deur die Universiteit van Pretoria oor bosluise en bosluisoorgedraagde siektes in die Oos-Kaap, dra bosluise ’n groter verskeidenheid patogeniese mikroörganismes as enige ander geleedpotige vektor oor. Babesiose…
Die eerste bodfase 4-windkragaanleg in die Noord-Kaap, die Kangnas-windkragaanleg, het pas met kommersiële bedrywighede begin.
There are several methods to prevent or treat disease in your livestock. Administering treatments to livestock via injection can be difficult if not approached correctly.
In wildboerderye, waar diere onder meer intensiewetoestande aangehou word, het nuwe uitdagings nou aan die lig gekom wat beide wildeienaars en wildveeartse in die gesig staar. Sommige van dié uitdagings kan die sukses waarmee met sommige wildspesies geboer word, in gedrang bring. Die voorkoms daarvan kan ook hoofsaaklik toegeskryf word aan die ingryping van die…
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.