Vlieg-opname wys woestyn oor somersaaigebied
Dele van die somersaaigebied lyk soos ‘n woestyn, meen die span van Dalevest wat ’n opname uit ’n vliegtuig gemaak het.
Dele van die somersaaigebied lyk soos ‘n woestyn, meen die span van Dalevest wat ’n opname uit ’n vliegtuig gemaak het.
The worst drought to have hit South Africa in the last century, has brought with it weakened crops, lowered rainfall and an ailing economy.
Regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen het beslis dat die SA Polisiediens statistieke oor plaasmoorde en plaasaanvalle…
Landbouproduksie word deur Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA as een van die belangrikste faktore beskryf wat herstel moet word.
“Afrika-leiers leiers hou aan om ons megaboere te vra om boere te stuur om hulle op te lei, want hulle wil hul landbou verbeter,” sê mnr. Charl Senekal (Pro Agri-voorsitter).
Die huidige stand van sake in die Britse suiwelbedryf is skrikwekkend. Meneer Chris Walkland is bekommerd en het gesê dat die markprys vir suiwel net 60% tot 70% haal van wat boere benodig.
Pravin Gordhan, minister of finance in South Africa has assured the country that plans are in motion during these trying times.
Op 18 Februarie 2016 het ’n Konsortium-Merino-ram vir ’n prys van R80 000 gegaan. Hierdie rekordprys verbeter die vorige hoogste prys met R20 000.
Recently the Journal of Applied Ecology published a study on the ‘Compensatory life-history responses of a mesopredator…
Die droogte het nie net verhoogde temperature gebring nie, maar ook ’n styging in die voorkoms van inwendige en uitwendige parasiete.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.