Kleinboere moet produktiwiteit verbeter
Kleinboere moet plaasbestuur verbeter en hoë-opbrengs boermetodes ondersoek, sê Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou.
Kleinboere moet plaasbestuur verbeter en hoë-opbrengs boermetodes ondersoek, sê Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou.
Energie spaar-metodes op plase moet nie noodwendig as ‘n reuse onkoste beskou word nie, meen Rosalind dos Santos van die Nasionale Besigheids-Inisiatief.
This document aims to summarize a series of events since October 2009 when a first meeting of stakeholders was held to discuss the existing red meat classification system in South Africa.
A task team was appointed in 2009 to investigate the current classification system and after a lot of work, including research, it led the this symposium.
Women in rural areas must form cooperatives to seize opportunities offered by the government, said Deputy Minister of Rural Development and Land Reform Candith Mashego-Dlamini.
Plaasproduktiwiteit moet verbeter word om boere van ondergang te red, meen die hoof van Absa AgriBesigheid, Ernst Janovsky.
Die VSA beloof om voort te gaan met ‘n hersiening wat Suid-Afrika se toegang tot handelsvoordele kan kortknip, nadat die land ‘n belangrike sperdatum gemis het om VS pluimvee-invoere te hervat.
Transformasie en die ontwikkeling van die rooivleisbedryf bly ‘n prioriteit vir die Nasionale Opkomende Rooivleisprodusente-organisasie (NERPO), het NERPO voorsitter Biskop DP Mahlangu gesê by die organisasie se algemene jaarvergadering.
Absa het onlangs hul Agri Trends-verslag uitgereik en vleispryse lyk positief vir Suid-Afrikaanse boere.
Die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Limpopo en KwaZulu-Natal is swaar deur die droogte getref, sê die Departement van Water en Sanitasie se woordvoerder, Sputnick Ratau.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.