KLK Gesprek Maart 2021 nou beskikbaar
Die nuwe weergawe van KLK Gesprek 2021 is uit. Lees meer oor slenkdalkoors, aanlyn bedrog en kuberveiligheid, en meer!
Die nuwe weergawe van KLK Gesprek 2021 is uit. Lees meer oor slenkdalkoors, aanlyn bedrog en kuberveiligheid, en meer!
Ná goeie reën in die Noordelike gedeeltes van die Noord-Kaap lyk dit asof die wêreld stadig maar seker terug keer na sy ou self, maar in die sentrale gedeeltes is die situasie nogsteeds benoud. Elria Steinberg van Boks vir ‘n Boer doen ‘n roep op almal om steeds aktief betrokke te raak by droogtehulpondersteuning, soos…
Long and overgrown claws can easily reflect on the animal’s owner or the environment in which it is kept, and not as much on the animal itself.
Vooruitsigte van ‘n nuwe sprinkaanplaag hang soos ‘n donkerwolk oor dele van die Noord-Kaap. Dit volg na die onlangse goeie reën wat groot dele van Suid-Afrika ontvang het oor die laaste ruk. Die departement van landbou het bevestig dat hulle nuwe uitbrake probeer verhoed in dele van die Noord-Kaap onder andere in Upington en Griekwastad.…
When animals are stressed, their bodies release cortisol as a stress response. Cortisol is a hormone that helps the animal escape stressors by giving it extra energy, this could however be detrimental to the animal’s health if the stress continues over a long period. Homeostasis occurs when the body is able to maintain a stable…
Die afgelope week het broodnodige reën sien uitsak oor groot gedeeltes van die land, insluitende die Noord-Kaap.
Elke veeboer behoort ‘n noodhulpkas met basies elemente te hê vir wanneer ‘n veearts nie betyds by sy plaas kan kom nie.
The use of lambing pens in the Northen Cape is used mostly for two reasons: producing more lambs and speeding up genetic progress because it affords them more control over their flocks.
Die nuwe weergawe van KLK Gesprek 2020 is uit. Lees meer oor: Hoe jy die internet kan in span om sake te groei Of die reënvalvooruitsigte nog gunstig is Hoe KLK groen bly KLK Gesprek Desember 2020
Traceability entails a number of practices to ensure that you adhere to local and international standards and guidelines.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.