Top Noord-Kaap boere aangekondig
Landbou Skrywers SA het die Noord-Kaap Boer van die Jaar en die Noord-Kaap Landboukundige van die Jaar aangekondig by ‘n glansgeleentheid in Bloemfontein.
Landbou Skrywers SA het die Noord-Kaap Boer van die Jaar en die Noord-Kaap Landboukundige van die Jaar aangekondig by ‘n glansgeleentheid in Bloemfontein.
Met steigende arbeidskostes in Suid-Afrika, skep robotte gelykheid binne die vervaardigingsektor in terme van kostes. Automasie is ‘n risiko vir die voortbestaan van alle werke, veral binne die landbousektor.
South Africa’s new focus on food security creates an entirely different order of investment opportunities for the agricultural sector, says Bertie Hamman, senior manager for secondary agriculture at Standard Bank.
Minister Senzeni Zokwana en die pluimvee-bedryf gaan ‘n tegniese vergadering hou om kwessies rondom pekelwatervlakke in hoendervleis op te los.
As gevolg van die haglike toestand van die wêreld-ekonomie, asook Suid-Afrika se trae ekonomie, verwelkom Agbiz die Minister van Finansies se benadering in sy onlangse mediumtermyn-begroting.
Bold steps are necessary to link smallholder farms in South Africa to institutional markets, says the National Agricultural Marketing Council (NAMC) in its 2015 Report. This will allow the rural economy to grow and potentially cut food insecurity.
The African Development Bank (AfDB) has announced the creation of a $300 million financing initiative to make more funding available to African women in agri-business, as well as to provide bank guarantees.
Kleinboere moet plaasbestuur verbeter en hoë-opbrengs boermetodes ondersoek, sê Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou.
Energie spaar-metodes op plase moet nie noodwendig as ‘n reuse onkoste beskou word nie, meen Rosalind dos Santos van die Nasionale Besigheids-Inisiatief.
This document aims to summarize a series of events since October 2009 when a first meeting of stakeholders was held to discuss the existing red meat classification system in South Africa.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.