Foot and mouth disease: Statement
The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries just released an important media statement on the current state of the foot-and-mouth disease in Zimbabwe.
The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries just released an important media statement on the current state of the foot-and-mouth disease in Zimbabwe.
Die onwettige vergiftiging van roofdiere neem toe en die PMF (Predasiebestuursforum) waarsku vee- en wild-eienaars om hierdie soort oortreding te vermy.
By die jaarlikse Benchmark Game Breeders-wildveiling, by Castle de Wildt net buite Modimolle, is ’n dragtige swartwitpensvers vir R 2,4 mil verkoop
Die uitvoer van produkte en lewende hawe is beslis ’n uitdagende proses. Beplanning is egter van kardinale belang as dit by die effektiewe bestuur van al jou belangrike uitvoer-aktiwiteite kom.
Die Droëvrugte Tegniese Dienste nuusbrief, vir September 2015, is onlangs uitgestuur. Die Suid-Afrikaanse oes dui steeds daarop dat rekord volumes verwag kan word.
Die weeklikse Vrydag-verslag van KLK oor die nuutste vleis- en karkaspryse is pas bekend gemaak.
Die Wêreld-Meteorologiese Organisasie (WMO) se mees onlangse statistieke toon ’n duidelike styging in die El Niño-weerverskynsel.
The price of food is set to rise as South Africa experiences its worst drought in 23 years, leaving farmland in dire straits.
AgriSA het dokumente vir verspreiding vrygestel. Dié grondonteiningsdokumente bevat die jongste voorgestelde wysigings.
Since 2008, South Africa’s economy has stalled, slowing to annual average growth of 1.8 percent year on year.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.