Rooivleisbedryf verwelkom wildsvleisregulasies
ie Rooivleisbedryfsforum sê hy verwelkom die voorgestelde wildsvleisregulasies wat in November in die Staatskoerant gepubliseer is.
ie Rooivleisbedryfsforum sê hy verwelkom die voorgestelde wildsvleisregulasies wat in November in die Staatskoerant gepubliseer is.
The Northern Cape provincial government and organised agriculture have come together in a bid to help farmers affected by veld fires.
Die uitvoer van Suid-Afrikaanse tafeldruiwe was teen week 50 van die jaar reeds 3% hoër as die vorige seisoen, toon syfers van die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedyfsvereniging.
There are benefits to twinning in cattle, but research has also proved that it has certain pitfalls and practicalities that require careful consideration.
Estimates for global tree nut production for the 2015/2016 season currently stand at 3,8 million tons, and it is expected to reach 4,02 million tons.
Voorspellings dui daarop dat goeie reën wat verligting kan bring moontlik eers in Januarie of selfs Februarie 2017 verwag word. Intussen gaan vee by die dag vinnig agteruit.
Summer rains means an increase in tick numbers. Ticks transmit diseases such as African and Asiatic red water, heartwater, anaplasmosis and lumpy skin disease.
Een metode waardeur produsente dit regkry om meer waarde tot hul diere toe te voeg, is deur die diere op die plaas af te rond voordat hulle bemark word.
Suid-Afrika se waterskaarste kom soos ’n dief in die nag en Suid-Afrikaners het al so gewoond geraak aan dié rooi lig wat kort-kort flikker, dat dit nie meer met die nodige erns hanteer word nie.
South African Breeder Lombardi Genetics launched it first commercial volumes of the new Tawny seedless grape variety this season. The new vines were planted in 2014.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.