Droogte-taakspan se aksieplan
Landbouproduksie word deur Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA as een van die belangrikste faktore beskryf wat herstel moet word.
Landbouproduksie word deur Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA as een van die belangrikste faktore beskryf wat herstel moet word.
“Afrika-leiers leiers hou aan om ons megaboere te vra om boere te stuur om hulle op te lei, want hulle wil hul landbou verbeter,” sê mnr. Charl Senekal (Pro Agri-voorsitter).
Die huidige stand van sake in die Britse suiwelbedryf is skrikwekkend. Meneer Chris Walkland is bekommerd en het gesê dat die markprys vir suiwel net 60% tot 70% haal van wat boere benodig.
Pravin Gordhan, minister of finance in South Africa has assured the country that plans are in motion during these trying times.
Op 18 Februarie 2016 het ’n Konsortium-Merino-ram vir ’n prys van R80 000 gegaan. Hierdie rekordprys verbeter die vorige hoogste prys met R20 000.
Gordonia Boerbokklub Aanteel- en Vetveeveiling vind plaas op Dinsdag, 8 Maart 2016 om 11 vm by KLK Upington se Veilingskrale.
Recently the Journal of Applied Ecology published a study on the ‘Compensatory life-history responses of a mesopredator…
Die droogte het nie net verhoogde temperature gebring nie, maar ook ’n styging in die voorkoms van inwendige en uitwendige parasiete.
Datums vir die RPO Rooivleis-byeenkomste is pas aangekondig. Hierdie gespreksreeks wat rolspelers wat Dr Fafa Malan, Dr Roelof Botha, Frikkie Maré en Lardus van Zyl insluit
Die volgende inligting word beskikbaar gestel aan deelnemers van die verwysingsplaas studie.
Gaan na nuus afdeling om dokument(pdf) te kry vir meer inligting oor die afhaal van wapens in veilige bewaring.