Die droogte wat tans die Suid-Afrikaanse mielie-industrie teister, gaan moontlik nie gou verligting bied nie. Die El Nino effek het sovêr die mielie-industrie met ‘n derde verkrimp.
Weervoorspellings toon dat die droogte toestande sal voortduur vanaf Oktober tot Februarie. Januarie sal heel moontlik die ergste maand wees wat die mielie-bedryf betref. Dit sal dan uiteindelik lei tot die laat planting van gewasse, wat die oesproses sal vertraag.
Suid-Afrikaners kan hulself toespits vir ‘n toename in kospryse ook.
Lees die volledige artikel hier.