Verskeie misister het die media toegespreek rakende die droogte wat die land tans op hul knieë het.
Die Minister van Landbou, Bosbou en Vissery, mnr. Senzeni Zokwanaen en die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, mnr. Gugile Nkwinti, het goeie nuus gebring dat geld in verskeie programme beskikbaar gestel gaan word.
Me. Edna Molewa, Minister van Omgewingsake, het die volgende verdelings aangekondig:
- Werk vir Vuur-program – R528 miljoen om brande te bestrei (addsionele R1.3 miljard om boere te ondersteun)
- R93 miljoen vir boere se waterbehoeftes
- R27 miljoen in die Departement van Omgewingsake se grondprogram
- R111 miljoen in die Vleilandprogram.
Die Regering verwag ook dat ongeveer 3 000 brande vanjaar geveg sal moet word.
Lees die volledige artikel hier.