Land Bank het ‘n reddingsboei na boere gegooi in die vorm van sagte lenings en krediet verlening.
Land Bank bied nou produksielenings vir die volgende seisoen, sonder dat die vorige een afbetaal is, asook ‘n 24 maande grasietyd. Dit is nóg een van die maniere hoe boere gehelp word tydens die voortslepende droogte.
Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, mnr. Senzeni Zokwana, het onlangs aangevoer dat daar gesprekke met dié bank en die Nywerheidsontwikkelingskorpora
Boere sal slegs ‘n maksimum grasietydperk van tot 24 maande toegestaan word. Faktore soos die kommoditeit waarmee geboer word en die kontantvloeiprojeksies van die onderneming word ook in berekening gebring voordat enige krediet toegestaan sal word.
Lees die Landbou.com artikel hier.