CropLife International het hul Perspektief op Endokriene-ontwrigtersbeleid uitgeryk wat bewys dat huidige oesbeskermende produkreguleerings hoë beskermingsvlakke vir gemeenskaplikke gesondheid en die omgewing verseker.
Dit sluit in regulatoriese toetse for endokrien-bemiddelende gevolge wat wetenskaplik sterkstaan en voldoende is om regulatoriese besluitneeming te ondersteun.
Die verslag is uitgereik terwyl die oesbeskermingsbedryf deelneem aan die vierde sessie van die Internasionale Konferensie op Chemikalieë-Bestuur in Geneva.
“Die aanhoudende beskerming van gemeenskaplikke gesondheid en die omgewing is die gevolg van wetenskap- en risiko-gebaseerde beleidsvorming,” sê Howard Minigh, President en HUB van CropLife International.
Lees verder hier.