Sien aankondiging soos versoek deur Subtropico.  Die KLK Onafhanklike Raad sal mettertyd ʼn mening uitspreek oor hierdie gewysigde aanbod van Subtropico.