Netwerk24 gesels met verskeie belanghebbendes in die landbou-bedryf oor die waterkrisis wat tans in Suid-Afrika ondervind word. Hulle kyk na verskillende oplossings en bespreek dit.
Die vyf oplossings waarmee hulle kon opkom sluit onder andere in:
1. Grondwater
2. Rioolsuiwering
3. Ontsouting
4. Wolkbevrugting
5. Privatisering
Sien die video hier.