Boks vir ‘n Boer: Droogtehulp steeds broodnodig in NK
Ná goeie reën in die Noordelike gedeeltes van die Noord-Kaap lyk dit asof die wêreld stadig maar seker terug keer na sy ou self, maar in die sentrale gedeeltes is die situasie nogsteeds benoud. Elria Steinberg van Boks vir ‘n Boer doen ‘n roep op almal om steeds aktief betrokke te raak by droogtehulpondersteuning, soos…