SA to import US maize for the first time since 2004
South Africa, which is a net exporter of agricultural products, last year experienced the lowest rainfall since records started in 1904, damaging crops and raising prices.
South Africa, which is a net exporter of agricultural products, last year experienced the lowest rainfall since records started in 1904, damaging crops and raising prices.
Orange River Cellars het hom by die vernaamste mededingers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf aangesluit met die toekenning van 91 punte in die eerste Laurium Capitalspesialiteitsrooiversnit-kompetisie.
Landbouverenigings in die Vrystaat en die Noord-Kaap meen dit is nodig dat die grondhervormingsproses versnel word.
Dit is nog nie Brexit nie, maar die Britte het skerp brieke aangeslaan met hoeveel Suid-Afrikaanse wyn hulle die afgelope jaar tot einde Junie gedrink het.
Wildboerdery kan eersdaags deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye oorgeneem word nadat Minister Senzani Zokwana ’n lys van 12 wildspesies as landras-rasse aangekondig het.
Livestock, especially thin cattle that held out relatively well during the prevailing drought (feed shortages), might not survive the coming months.
Hoewel goeie somerreën van Oktober af voorspel word wat die droogte se wurggreep op die Vrystaat en Noord-Kaap kan verlig, sal die geldelike gevolge van die droogte nog lank neem om te herstel.
Hunting season is in full swing and landowners and trophy and biltong hunters should ensure they are up to date with the legal requirements and regulations.
Altesaam 67 nuwe boorgate gaan gesink word as simbool van die 67 minute van vrywillige werk wat van elke Suid-Afrikaner in Mandela-maand (Julie) verwag word.
The first wind farm in round three of the Renewable Energy Independent Power Producer Procurement Programme (REIPPPP) commenced full operation connecting all 35 turbines successfully to the grid.