Noord-Kaapse windplaas in toetsfase
Noupoort, in die Noord-Kaap, se windplaasprojek maak gereed om in Julie sy windturbines toets te begin wat dalk in die toekoms…
Noupoort, in die Noord-Kaap, se windplaasprojek maak gereed om in Julie sy windturbines toets te begin wat dalk in die toekoms…
Mark Holderness, executive secretary of the Global Forum on Agricultural Research, said that the agriculture sector has suffered a prolonged shortage of investment worldwide.
Op Glenconnor se landbou-inligtingsdag in Maart is die kommerwekkende daling in pryse vir swartwitpense van R300 000 tot R200 000 bespreek.
Thailand markets have opened their ports to the South African table grape industry after eight years of unexpected closure. This shutting of the Thai market caused controversy
Daar is ‘n wanbegrip onder baie produsente dat vleisklassifikasie grondwetlik verwag word. “Die klassifikasiestelsel is vrywillig en ‘n slagplaas hoef nie daaraan deel te neem nie.”
AMOS GF4GF Centre Palms te Groblershoop bied met trots aan: “5 Sleutelvaardighede tot verbeterde produktiwiteit op die plaas…” – moontlik gemaak deur KLK.
Die Vrystaat, wat gewoonlik die meeste wit mielies produseer, is die groot verloorder in die derde oesskatting. Dié skatting daar is reeds 19% kleiner as op 27 Januarie.
On 22 March World Water Day was celebrated and this year’s theme was ‘Water and Jobs’. With South Africa still in the grip of the worst drought in 30 years.
Dr. Flippie Cloete, navorser verbonde aan die Universiteit van Noordwes het gesê dat Suid-Afrika tans oor ’n wildbevolking van sowat 18,6 miljoen beskik.
’n Skepel geel mielies verhandel tans teen ’n prys van $3,72 vir lewering in Julie 2016. Dit is 7 Amerikaanse sent meer as verlede week.