Weer-kenner gee goeie en slegte nuus
’n Weer-kenner, Prof Willem Landman, sê daar is ‘n kans vir ‘n La Nina-toestand, wat gewoonlik bo-gemiddelde reën in Suid-Afrika beteken.
’n Weer-kenner, Prof Willem Landman, sê daar is ‘n kans vir ‘n La Nina-toestand, wat gewoonlik bo-gemiddelde reën in Suid-Afrika beteken.
Kommersiële boere swart en wit moet bestaansboere bystaan. Die Minister van Landbou het gister ‘n beroep op boere gedoen.
As winter is quickly approaching, Agri SA has warned that the lowered food production levels have reached dangerously low levels…
Die invoer van mielies gaan in 2016 baie aandag geniet en daar is beplan om danksy die droogte se verwoestende effekte ’n groter aantal mielies in te voer.
On Tuesday meat organisations told MPs that the situation is worsening and South Africa is still exporting maize whilst not meeting local requirements
Dele van die somersaaigebied lyk soos ‘n woestyn, meen die span van Dalevest wat ’n opname uit ’n vliegtuig gemaak het.
Prof. Kobus van der Walt het aan boere op ‘n boeredag raad gegee en gesê: “Jy boer met grond, nie met mielies nie.”
Regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen het beslis dat die SA Polisiediens statistieke oor plaasmoorde en plaasaanvalle…
The worst drought to have hit South Africa in the last century, has brought with it weakened crops, lowered rainfall and an ailing economy.
Landbouproduksie word deur Omri van Zyl, uitvoerende hoof van Agri SA as een van die belangrikste faktore beskryf wat herstel moet word.