El Niño het dalk piek bereik
Daar word vermoed dat die huidige El Niño sy klimaks bereik het, maar dit kan nog ‘n paar maande neem om terug na normaal te keer.
Daar word vermoed dat die huidige El Niño sy klimaks bereik het, maar dit kan nog ‘n paar maande neem om terug na normaal te keer.
Die plaaslike taakspan wat verantwoordelik is om die huidige droogte te monitor, vertel dat hulle sperdatum vir opnames oor die droogte ramp, 18 Janarie is, en dat hulle graag teen die einde van dieselfde maand nog ‘n verslag kan lewer.
A magazine in the United States reported that the country still needs to decide whether or not they will suspend South Africa from the African Growth and Opportunity Act.
Reports suggest that more than 30 million people will be affected by the current El Nino weather pattern in southern Africa.
The continuous heatwave conditions have contributed to the drought, an Umgeni Water official confirmed earlier this week.
‘n Plaaslike wildbedryf kenner het boere aangeraai om die beste teelmateriaal aan te skaf en om soveel moontlik met diverse wild te boer.
Afgetrede akademikus en weerwaarnemer, professor Peet Pienaar, sê dat die son een van vele aspekte is wat in berekening gebring moet word, as dit by weerstoestande kom.
Suid-Afrika is nou in beseringstyd met die Amerikaanse wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa), nadat daar nog een kwessie is wat opgelos moet word.
Voorspellers waarsku dat Suid-Afrikaners hulself moet voorberei vir ‘n warm eerste helfte van 2016, aangesien dit lyk asof El Niño nog hier gaan wees vir ‘n tydjie.
Die Rooivleis Produsente Organisasie (RPO) in samewerking met die BathoPele Agri Development Institute, bied nou ‘n nasionale diploma in diereproduksie aan.