Droogtefonds in KZN uitgeput
Die droogtefonds wat aan boere beskikbaar gestel is, is binne enkele dae deur desperate boere uitgeput.
Die droogtefonds wat aan boere beskikbaar gestel is, is binne enkele dae deur desperate boere uitgeput.
Indien daar nie reën in Desember val nie, kan die nasionale droogte verreikende gevolge vir die land inhou.
As farmers are battling the drought, South African consumers can expect the price of food to increase in the new year.
‘n Wild-kenner het onlangs gewaarsku dat boere nie die kleurvariante in wild se dieper waarde moet miskyk nie.
Africa’s vast fallow lands hold great potential for future agriculture, as well as the possibility to provide in the world’s food needs.
Senwes and Agri SA established a disaster fund to assist distressed farmers.
Die wolmark het met 1,2% hoër verhandel, terwyl die Cape Wools se Merino-aanwyser met 173 punte gestyg het om op R141,45/kg (skoon) te sluit.
Suid-Afrika is nie die enigste land wat tans onder die droogte gebuk gaan nie, sy buurlande trek ook swaar.
Die uitwerking van die droogteramp wat die land tans teister, sal Suid-Afrikaanse verbruikers se beursies in die nuwe jaar ruk.
Meneer Jack Human, ‘n Heidelbergse bewaringsboer is op Dinsdag, 8 Desember, in ‘n ongeluk op sy plaas oorlede.