Stop climate change before it’s too late
South African president Jacob Zuma warned that climate change will have a larger impact if we do not reduce emission urgently.
South African president Jacob Zuma warned that climate change will have a larger impact if we do not reduce emission urgently.
Trade and Industry Minister, Rob Davies, gave his go-ahead for the annual importation of 65,000 tons of US chicken.
Meneer Japie Grobler se bekkenbeen is gebreek toe een van sy koeie hom van agter bestorm het.
Transaksies wat onlangs by ‘n veiling tussen twee bekende wildboere plaasgevind het, was in die Hooggeregshof gehoor.
Die droogte kan die tuberkulose-krisis in Suid-Afrika vererger, aangesien kleiner oeste ‘n styging in wanvoeding tot gevolg kan hê.
NASA en die Australiese weerdiens verwag dat die Indiese Oseaan-Dipool (IOD) teen Januarie weer na neutraal sal terugkeer, wat die droogte-risiko in die Suid-Afrikaanse somerreënstreke sal laat afneem.
Nadat die pryse van wol met 3,2% by ‘n weeklikse veiling gestyg het, toon Cape Wools se Merino-aanwyser tans dat wol met R139,72/kg (skoon) gegroei het.
‘n Maandlange staking by Foskor se Richardsbaai-aanleg het ‘n tekort aan kunsmis en veevoer tot gevolg gehad.
Dokter Peter Oberem, direkteur van die dieregesondheidsmaatskappy, Afrivet, en voorsitter van Wildbedryf SA, waarsku dat boere op hul hoede moet wees vir plantvergiftiging tydens die droogte.
Climate change is a hot topic between world leaders at the 2015 Paris Climate Conference (COP21) in France.