Kommersiële bedrywighede begin by windkragaanleg in Springbok
Die eerste bodfase 4-windkragaanleg in die Noord-Kaap, die Kangnas-windkragaanleg, het pas met kommersiële bedrywighede begin.
In wildboerderye, waar diere onder meer intensiewetoestande aangehou word, het nuwe uitdagings nou aan die lig gekom wat beide wildeienaars en wildveeartse in die gesig staar. Sommige van dié uitdagings kan die sukses waarmee met sommige wildspesies geboer word, in gedrang bring. Die voorkoms daarvan kan ook hoofsaaklik toegeskryf word aan die ingryping van die…
Die Suid-Afrikaanse tafeldruif industrie sal na verwagting die produksiejaar terugkeer na sy normale produksievolumes. Die Suid-Afrikaanse Tafeldruif Industrie (SATI) het aangedui dat vanjaar se oes ‘n opbrengs van tussen 65 miljoen en 69,8 miljoen boksies druiwe sal oplewer elk met ‘n gemiddelde gewig van 4,5kg. Vroëer jare was oes opbrengste volumes sub-standaard meestal as gevolg…
Die Suid-Afrikaanse landbou gemeenskap moes vandeesweek saam staan om ‘n helpende hand te verleen aan boere in die Noord-Kaap en Vrystaat na ‘n verwoestende brand ontstaan het buite Hertzogville. Weldoeners van so ver as die Wes-Kaap het gereis om te help om die brande te bestry. Organisasies soos AfriForum en Saai het ook reeds ingespring…
Biosekuriteit is die woord op almal se lippe sedert die uitbreek van die Covid-19 virus en dit is te verstane aangesien dit een van die belangrikste aspekte wanneer dit kom by die sukses van jou veeboerdery. In landbou verwys die term, biosekuriteit, na die voorsorgmaatreëls wat in plek gestel word om die verspreiding van oordraagbare…
‘n Onafwendbare nagevolg van verlengde droogte toestande is die agteruitgang van veldkondisies. Doktor Louis du Pisani, nasionale bestuurder van produksie advies en ontwikkeling by die Nasionale Wol Kwekersvereniging het onlangs ‘n paar wenke gedeel wat toegepas kan word om weiding, en sodoende ook, veeboerderye te herstel na droogte toestande en om volhoubaarheid te verseker. Volgens…