Droogte-taakspan is gereed
Die nasionale taakspan wat aangestel is om die droogte te monitor, sal binne twee weke met hul werk begin.
Die nasionale taakspan wat aangestel is om die droogte te monitor, sal binne twee weke met hul werk begin.
Deesdae tel elke druppel reën, en nou het ‘n plaaslike maatskappy ‘n innoverende selfoontoepassing ontwerp, wat reëndata regstreeks op jou foon laai.
Tydens vraetyd in die Nasionale Vergadering, het pres. Jacob Zuma geantwoord dat indien dit nodig is, die hele land as ‘n rampgebied verklaar sal word.
Meneer Gert Heyns, Monsanto se bemarkingsbestuurder van die Saad en Biotegnologie-afdeling, sê dat dit nie net boere is wat swaar trek nie, maar landbou-besighede ook.
Andries Wiese, bestuurder van markontleding en bemarking by Mutual & Federal Agri, het boere gewaarsku om eerder tuis te bly tydens Kersfees en Nuwejaar, en gereed te wees vir brande.
China beoog om te begin met die kloning van beeste om in die toenemende vraag van beesvleis te kan voorsien.
The public now have a 60 day period to give comment on the Draft Amended AgriBEE Sector Codes have been released to the public on Friday, 20 November 2015.
Moenie die Build it-promosie misloop wat op Woensdag, 25 November 2015, afgeskop het nie. Dit is aan die gang tot 5 Desember 2015!
Dis nie net boere wat swaar kry nie. Die onafwendbare domino-effek van sake wat boere oral in die wêreld en ook op plaaslike vlak raak, het ook ’n impak op maatskappye in die landbou. Volgens Landbou.com het Mnr. Gert Heyns, bemarkingsbestuurder: Saad en Biotegnologie van Monsanto SA, op ʼn mediadag buite Magaliesburg laat blyk dat dié…
Produksietekorte van rosyne is onder meer op die onlangse internasionale konferensie van lande wat pitlose droogdruiwe produseer, bespreek.