Voedselsekuriteit is ook vir boere ‘n prioriteit
Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het op Agri SA se jaarkongres in Pretoria vir boere aangemoedig om als in hul vermoë te doen om armoede en hongersnood aan te spreek.
Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, het op Agri SA se jaarkongres in Pretoria vir boere aangemoedig om als in hul vermoë te doen om armoede en hongersnood aan te spreek.
The 2015 symposium of the Animal Feed Manufacturers Association (Afma) in Pretoria emphasised the importance of technological innovation and cutting-edge research within the animal feed manufacturing industry.
Met die dreigende droogte in Suid-Afrika, het die Nasionale Wolwekersvereniging (NWKW) wenke aan boere verskaf oor hoé om droogtebestuur reg aan te pak.
KLK het die bestaande leweringsooreenkoms wat op 31 Augustus 2015 ten einde geloop het, opgeskort en stel ʼn nuwe lojaliteitskema in, wat terugwerkend vanaf 1 September 2015 sal geld.
Landbou-organisasies sal geld wat begroot is vir landbou beter as die Regering bestee, meen die DA se skaduminister vir landbou, Annette Steyn.
Two agricultural experts estimate the value of South Africa’s commercial farms at ten times higher than government estimates.
Africa must call for global change at COP21, the vital climate change conference that will be hosted in Paris this December.
Goeie plaasbestuur, ‘n program vir inentings en ontwurming en ‘n dipstelsel is nodig om siektes te verhoed, sê die ARC Onderstepoort Veeartsenykunde Instituut.
Volgens ‘n nuwe McKinsey Global Institute (MGI) verslag is die ontsluiting van SA se volle landbou produksie- en verwerkingspotensiaal een van die ‘Groot Vyf’ maniere om ontwikkeling en werkskepping te versnel.
Insekte is in sterk kompetisie met die mensdom vir kosbronne en bedreig die boer se lewensbestaan, maar alternatiewe pesbeheer metodes wat in Suid-Afrika se vrugtesketor geontwikkel en geïmplementeer word kan die plaagdoder-era beëindig.