Ontsluiting van SA se landboupotensiaal sal ontwikkeling versnel
Volgens ‘n nuwe McKinsey Global Institute (MGI) verslag is die ontsluiting van SA se volle landbou produksie- en verwerkingspotensiaal een van die ‘Groot Vyf’ maniere om ontwikkeling en werkskepping te versnel.