Nuwe geleentheid vir ekstra plaasinkomste
Bekroonde luukse kampeermaatskappy Feather Down beoog om binne Suid-Afrika uit te brei. Feather Down is op soek na plaaslike boere met ‘n belangstelling in ‘n stewige inkomste buiten dié van hul kern-plaaswerksaamhede te verdien.