Kuddebestuur by kleinvee: Vermy dié sewe doodsondes
As dit kom by kuddebestuur van kleinvee, is daar ‘n paar bestuursfoute wat produsente duur te staan kan kom.
Veeprodusente moet nou reeds ‘n behoorlike bestekopname van hul kuddes se gesondheid doen om voorsorg te tref teen skadelike somerparasiete.
Die wildbedryf in die algemeen en die jagbedryf in besonder steier onder die maatreëls wat wêreldwyd ingestel is om die verspreiding van die COVID-19-virus te beperk. Die reisbeperkings verhoed lewende wildveilings en jagtogte, en die ekonomiese insinking ná die opheffing van die maatreëls gaan die jagbedryf waarskynlik nog verder beproef. Die minister van Omgewing, Bosbou…
Alhoewel die die nasionale ekonomie in die eerste kwartaal vir ‘n derde keer ingekrimp het, het die landbou stewig gegroei.