Wat ons kan verwag vir landbou-ekonomie ná die pandemie
Landbou-ekonomie voel die gevolge van die pandemie ten spyte van die feit dat die sektor as ‘n noodsaaklike bedryf verklaar is.
A generous donation by an anonymous donor has allowed the Save the Sheep organisation to help livestock farmers in Sutherland and surrounding areas.
Die wolbedryf se waardeketting is ten volle oopgestel, nadat dit as nie-noodsaaklik tydens vlak 5 van die nasionale inperking geklassifiseer was.
Enkele gedeeltes van die Noord-Kaap het in die laaste naweek van April goeie reën gekry, maar boere is steeds bekommerd oor die jaar wat voorlê.
Die minister van Landbou het aangekondig dat die landbou- en voedselvoorsieningsektor in bedryf bly tydens die nasionale inperking.
The last week has seen several agri events being cancelled or postponed due to the restrictions put in place to prevent the spread of the coronavirus.