Kenhardt gemeenskap ontvang droogte- en humanitêre hulp
SA Water Warriors het na die gemeenskap van Kenhardt uitgereik en sowat 850 mense het droogte- en humanitêre hulp ontvang.
Die Nasionale Veediefstalsvoorkomingforum forum sê veediefstalsake oor die afgelope feesseisoen toon ‘n aansienlike daling.
Suid-Afrika voer sowat 92% van alle sitrus wat hier geproduseer word uit en hoë-gehalte vrugte wat insekinfestasies vry is, is dus uiters belangrik.
Die aanvanklike ramphulp bedrag van R200 miljoen wat in die eerste week van Januarie bewillig is, is aangepas tot R300 miljoen.
Vliegbeheer is gebaseer op vier metodes: ruimtespuite, oppervlakbespuiting, lokaas en lokvalle. Vir doeltreffende beheer kan al vier metodes toegepas word.
Die R200 miljoen wat deur die regering beskikbaar gestel is, sal aangewend word tot die sink van boorgate en nie algehele noodramphulp nie.
Nearly half of the world’s succulent species are endemic to Southern Africa and provides great opportunities for farmers.
Philip Botha is as die Noord-Kaap se jongboer van die jaar vir 2019 aangewys. Hy beplan asof elke jaar weer ’n droë jaar gaan wees en behaal so sukses.