Conservation not threatened by hunting
Facts about hunting are being disregarded in favour of sensationalism – scientific reports and clear research shows responsible hunting to be essential for biodiversity conservation.
Facts about hunting are being disregarded in favour of sensationalism – scientific reports and clear research shows responsible hunting to be essential for biodiversity conservation.
ABSA Agri Trends beweer internasionale vooruitsigte vir beesvleis lyk positief te danke aan die stewige vleisvoorrade in lande, soos China en Amerika, wat die meeste vleis verbruik.
Trekkerverkope in Augustus 2015 is heelwat laer in vergelyking met verlede jaar se verkope vir Augustus. Nuutste ramings toon ‘n 12% daling vir hierdie verkope.
Plaaslik sal skaapvleispryse na verwagting sywaarts tot afwaarts beweeg in lyn met
seisoenale neigings en ook omdat die vraag na skaapvleis beperk bly.
Financial markets are currently experiencing high volatility. Concerns have been raised due to the negative sentiment and an increase in sell-offs on global markets over the past few days.
The implementation of farming technology can drastically improve the quality of your farm’s output but implementing technology can actually cost the farmer more in the long run.
Navorsing toon dat verskillende Suid-Afrikaanse landstreke se lamsvleis verskil. Dit kom neer op die verhouding waarin spesifieke fyn element-merkers genaamd isotope voorkom.
Die Gesamentlike veiling van Kowie de Witt en Hilton Spangenberg vind Woensdag, 30 September om 11:00vm te Upington Skougronde plaas. Aanbod: 70 ramme en 25 ooie
Die Blikfontein Boerdery Trust Beefmaster veiling vind Donderdag, 1 Oktober om 13:00nm te KLK veilingskrale, Kuruman, plaas.
Klik op die prentjie vir meer inligting!
Sectors are faced with various energy and sustainable electricity challenges. These sectors are fighting for survival and farmers are forced to convert to alternative energy.