veldkondisies

Afwisseling die antwoord vir herstel van veldkondisies na droogte

‘n Onafwendbare nagevolg van verlengde droogte toestande is die agteruitgang van veldkondisies. Doktor Louis du Pisani, nasionale bestuurder van produksie advies en ontwikkeling by die Nasionale Wol Kwekersvereniging het onlangs ‘n paar wenke gedeel wat toegepas kan word om weiding, en sodoende ook, veeboerderye te herstel na droogte toestande en om volhoubaarheid te verseker.  Volgens…

jagbedryf

Suid-Afrikaanse jagbedryf in die COVID-19 konteks

Die wildbedryf in die algemeen en die jagbedryf in besonder steier onder die maatreëls wat wêreldwyd ingestel is om die verspreiding van die COVID-19-virus te beperk. Die reisbeperkings verhoed lewende wildveilings en jagtogte, en die ekonomiese insinking ná die opheffing van die maatreëls gaan die jagbedryf waarskynlik nog verder beproef. Die minister van Omgewing, Bosbou…