Wildteelt verander danksy tegnologie
Danksy moderne tegnologie is die manier waarop boere hul wild teel aan die verander. Dit gaan nou, soos met veeteelt, met metings, wegings en ontledings gepaard.
Danksy moderne tegnologie is die manier waarop boere hul wild teel aan die verander. Dit gaan nou, soos met veeteelt, met metings, wegings en ontledings gepaard.
Die 2015-’16-seisoen was ’n goeie seisoen vir tafeldruiwe, veral in ag genome die fel droogte wat die landbou in die algemeen ervaar het, sê SA Tafeldruifbedryfsliggaam.
Die grootste sonplaas in die land en een van die grootstes in Afrika, is die Jasper-sonplaas net buite Postmasburg in die Noord-Kaap. Dit is deur SolarReserve, ’n wêreldwye ontwikkelaar van grootskaalse sonenergieprojekte, opgerig.
The Northern Cape is facing its worst drought in 95 years, according to the Department of Water and Sanitation in the province, and water levels have dropped to near crisis levels.
Oor die afgelope dekade het vleisverbruik in Suid-Afrika drasties gestyg as gevolg van groeiende inkomstevlakke, voortgesette verstedeliking, stygende lewenstandaarde en ‘n verhoging in dieet-verskeidenheid.
The Northern Cape Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development’s veterinary services have recently tested about 2 600 cattle for bovine brucellosis.
Die stand van damme in die Noord-Kaap wek steeds kommer terwyl die land laer as normale reënval ervaar. Die Noord-Kaapse departement van waterwese sê die lae reënvalsyfer is ’n gevolg van die El Nino-klimaatverskynsel.
SA is likely to experience above-normal rainfall towards the mid-summer season, according to the SA Weather Service’s monthly report, which provides a five-month view.
Die Regering gaan met die sakesektor saamspan om ’n groeifonds vir die landbou op die been te bring, het mnr. Jeff Radebe, Minister in die Presidensie gesê.
Sterk leierskap is nodig om innoverend te wees met markte en handelsmerke en só die prys van druiwe en wyn te verhoog om die sukkelende wynbedryf meer winsgewend te maak.