Genetiese diversiteit onder beeste ontbreek in VSA
Prof. Darrh Bullock van die Universiteit van Kentucky in Amerika sê dat Suid-Afrika se genetiese diversiteit onder ons beeste iets is om te koester en te bewaar…
Prof. Darrh Bullock van die Universiteit van Kentucky in Amerika sê dat Suid-Afrika se genetiese diversiteit onder ons beeste iets is om te koester en te bewaar…
A team of marketers and neuroscientists in South Africa have announced the launch of the world’s first neurowine, a wine developed by applying techniques usually used in neuroscience
‘n Baie moeilike winter staar Noord-Kaapse boere in die gesig. Die droogte, asook ‘n tekort aan weiding en geld gaan dit ‘n uitdagende seisoen maak.
In 2014/2015, R183m in income was generated on farms with black ownership and 660 black beneficiaries who are involved in 32 farming businesses countrywide.
Die Boerbokbedryf in Suid-Afrika gaan van krag tot krag met uitstekende pryse wat tot dusver op veilings vir ooie en ramme betaal is.
Alhoewel die droogte oor die afgelope jaar verwoestend was en kospryse verhoog het as gevolg daarvan, was die impak op die rooivleis-bedryf nie so beduidende soos verwag nie.
Agri SA sê die nasionale begrotingsgeld wat aan die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery toegeken is, is heel buite verhouding met wat van die landbousektor verwag word.
For over 45 years, Earth Day has been celebrated and used as a call to action, using individuals and organisations around the world to address environmental challenges.
Voorbereidings vir nog ‘n windplaasprojek in die omgewing van Loeriesfontein, in die Karoo, het in alle erns begin.
At a recent Absa Agribusiness breakfast at the opening of Huntex 2016, Adri Kitshoff-Botha said that the wildlife and hunting industry contributes billions of rands to the economy.