Droogte-taakspan besig met verslag
Die plaaslike taakspan wat verantwoordelik is om die huidige droogte te monitor, vertel dat hulle sperdatum vir opnames oor die droogte ramp, 18 Janarie is, en dat hulle graag teen die einde van dieselfde maand nog ‘n verslag kan lewer.