Export quality game meat vs meat derived from hunting
The main association with game meat is the wild taste of whatever species was hunted. A taste that varies in as many factors as the variety of animals there are available.
The main association with game meat is the wild taste of whatever species was hunted. A taste that varies in as many factors as the variety of animals there are available.
Die landboumaatskappy Afgri gaan sy finansiële dienste na die Noord-Kaap uitbrei deur ’n samewerkingsooreenkoms wat tussen sy finansiële onderneming Unigro en KLK Landbou gesluit is.
South African wine exports are projected to grow 13% in the next decade‚ according to the latest Bureau for Food and Agricultural Policy baseline report‚ which provides a snapshot of the country’s wine industry.
Noordkaap Lewendehawe Vryburg en die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) in Noordwes het die negende Noordwes Rooivleisprodusentedag op 29 Julie in Vryburg, aangebied.
Die Loeriesfontein-windplaas het Vrydag die eerste van sy 61 windturbines in die Boesmanland opgerig. Die oprigting van die turbines is ’n deurslaggewende stadium in die vestiging van die windplaas.
Beroepsjagters, jaguitrusters en jagskole is nou ’n tree nader om ’n administratiewe rompslomp te ontduik met voorgestelde regulasies om hulle op ’n nasionale register te registreer.
Trekkerverkope van 451 eenhede in Julie is 32% laer as die 665 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope ongeveer 14% laer as verkope vir laas jaar.
Stock theft stripped the SA economy of nearly R820 million in 2014/15, with the most recent statistics pointing to an increase of 6,5% this year.
South Africa, which is a net exporter of agricultural products, last year experienced the lowest rainfall since records started in 1904, damaging crops and raising prices.
Orange River Cellars het hom by die vernaamste mededingers in die Suid-Afrikaanse wynbedryf aangesluit met die toekenning van 91 punte in die eerste Laurium Capitalspesialiteitsrooiversnit-kompetisie.