Skaars Wild se Pryse Daal
Op Glenconnor se landbou-inligtingsdag in Maart is die kommerwekkende daling in pryse vir swartwitpense van R300 000 tot R200 000 bespreek.
Op Glenconnor se landbou-inligtingsdag in Maart is die kommerwekkende daling in pryse vir swartwitpense van R300 000 tot R200 000 bespreek.
Daar is ‘n wanbegrip onder baie produsente dat vleisklassifikasie grondwetlik verwag word. “Die klassifikasiestelsel is vrywillig en ‘n slagplaas hoef nie daaraan deel te neem nie.”
AMOS GF4GF Centre Palms te Groblershoop bied met trots aan: “5 Sleutelvaardighede tot verbeterde produktiwiteit op die plaas…” – moontlik gemaak deur KLK.
Die Vrystaat, wat gewoonlik die meeste wit mielies produseer, is die groot verloorder in die derde oesskatting. Dié skatting daar is reeds 19% kleiner as op 27 Januarie.
On 22 March World Water Day was celebrated and this year’s theme was ‘Water and Jobs’. With South Africa still in the grip of the worst drought in 30 years.
Dr. Flippie Cloete, navorser verbonde aan die Universiteit van Noordwes het gesê dat Suid-Afrika tans oor ’n wildbevolking van sowat 18,6 miljoen beskik.
’n Skepel geel mielies verhandel tans teen ’n prys van $3,72 vir lewering in Julie 2016. Dit is 7 Amerikaanse sent meer as verlede week.
As gevolg van die vrylating van skadelike gasse in die aarde se atmosfeer kan aardverwarming in die komende dekades verwag word.
Slagdiere wat markgereed is, is besig om af te neem weens die droogte. As gevolg hiervan is vleispryse besig om te styg, tot groot smart…
February saw the price of yellow maize dropping slightly after revised crop estimates pointed to a larger harvest than what was expected. The rand improved during the first half of February, but it dropped again due to the credit downgrade of Brazil and a South African budget speech that did not make a strong enough…