Ondoeltreffende waterbestuur kelder landbou in Suid-Afrika
Suid-Afrika se bestuur van sy waterhulpbronne laat veel te wense oor. Indien die water wat daagliks in die land verlore gaan op ‘n manier bespaar kan word, kan tot 288 000 ha meer kos geproduseer word.