Miltsiekte in Zimbabwe
Ongeveer 36 mense en ten minste 25 beeste is met miltsiekte in die suide van Zimbabwe besmet.
Ongeveer 36 mense en ten minste 25 beeste is met miltsiekte in die suide van Zimbabwe besmet.
Sheffield-universiteit se kenners sê die erosiekoers van geploegde lande is gemiddeld tussen 10 tot 100 keer vinniger as die koers van grondvorming. Daar word ook beweer dat 33% van die wêreld se bewerkbare landbougrond oor die afgelope 40 jaar aan erosie of besoedeling afgestaan is.
The current drought might be some good news to local red-meat lovers, but the longer it continues, the harder the impact will be on their pockets.
‘n Administratiewe raamwerk is nou in plek sodat ʼn sekere hoeveelheid Amerikaanse hoenderstukke aan die been Suid-Afrika sonder teenstortingstariewe mag binnekom. Die enigste kwessie wat nog opgelos moet word, is dieregesondheidskwessies.
In efforts to bring relief to farmers across the country, Minister of Water and Sanitation, Nomvula Mokonyane. handed over six water tankers, valued at around R7.8m to the North West government.
Noord-Kaapse boere wat hul plase moet verkoop vir die SKA-radioteleskoopprojek, is ontevrede oor die maniere waarop kennisgewings en onderhandelings tot dusver hanteer is.
Inenting en die dip van beeste vind tans in Limpopo plaas om bek-en-klouseer te voorkom.
The current drought in the summer rainfall regions of South Africa is likely to be worse than the drought of the 1991/1992 production season.
Developing nations remain motivated to open agricultural markets by solving their differences with rich countries and continue World Trade Organisation (WTO) negotiations.
Die grootste fout wat sommige boere in droogtetye maak, is om die mees goedkoopste en droogste ruvoer aan te koop.