Melkproduksie verder verlangsaam
Die produksie van melk het verder verlangsaam in Oktober.
Die produksie van melk het verder verlangsaam in Oktober.
Lede van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) kan nou katastrofedekking teen ongeveer 10% van die normale tarief, vir hul skape kry.
An attempt by South Africa to build a new foot and mouth disease (FMD) facility, reached a roadblock as it finds itself in a R400m shortfall and a five year construction delay.
Vrystaat Landbou waarsku dat die droogte moontlik tot openbare onrus, bankrotskappe, honger boere en plaaswerkers en ‘n moontlike nasionale resessie kan lei.
South Africa imported the most corn in 11 years and for the for the first time from Paraguay, as the nation are still plagued by the drought.
Trade and Industry Minister, Rob Davies, gave his go-ahead for the annual importation of 65,000 tons of US chicken.
Meneer Japie Grobler se bekkenbeen is gebreek toe een van sy koeie hom van agter bestorm het.
Transaksies wat onlangs by ‘n veiling tussen twee bekende wildboere plaasgevind het, was in die Hooggeregshof gehoor.
Die droogte kan die tuberkulose-krisis in Suid-Afrika vererger, aangesien kleiner oeste ‘n styging in wanvoeding tot gevolg kan hê.
NASA en die Australiese weerdiens verwag dat die Indiese Oseaan-Dipool (IOD) teen Januarie weer na neutraal sal terugkeer, wat die droogte-risiko in die Suid-Afrikaanse somerreënstreke sal laat afneem.