Nuutste verslag oor bek- en klouseer
Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het hul vierde verslag oor bek- en klouseervirus oorhandig aan die internasionale organisasie vir dieregesondheid (die OIE), nadat hul toetse uitgevoer het te Ndumo Natuurreservaat en die Tembe Olifantpark gemonitor het.