‘Boere moet rol in landbouketting beter verstaan’
Boere gaan hul houdings teenoor hul eie rol in die landbouketting moet verander in die toekoms en nuwe finansieringsopsies ondersoek, sê Dr. Cobus Oberholster, bestuurder van BKB Agrifin.
Boere gaan hul houdings teenoor hul eie rol in die landbouketting moet verander in die toekoms en nuwe finansieringsopsies ondersoek, sê Dr. Cobus Oberholster, bestuurder van BKB Agrifin.
Na die afgelope seisoen se rekord-oes, voorspel die SA Tafeldruifprodusentevereniging (SATI) wéér ‘n uitmuntende seisoen vir tafeldruiwe.
Landbou Skrywers SA het die Noord-Kaap Boer van die Jaar en die Noord-Kaap Landboukundige van die Jaar aangekondig by ‘n glansgeleentheid in Bloemfontein.
Met steigende arbeidskostes in Suid-Afrika, skep robotte gelykheid binne die vervaardigingsektor in terme van kostes. Automasie is ‘n risiko vir die voortbestaan van alle werke, veral binne die landbousektor.
Bold steps are necessary to link smallholder farms in South Africa to institutional markets, says the National Agricultural Marketing Council (NAMC) in its 2015 Report. This will allow the rural economy to grow and potentially cut food insecurity.
Kleinboere moet plaasbestuur verbeter en hoë-opbrengs boermetodes ondersoek, sê Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou.
Energie spaar-metodes op plase moet nie noodwendig as ‘n reuse onkoste beskou word nie, meen Rosalind dos Santos van die Nasionale Besigheids-Inisiatief.
This document aims to summarize a series of events since October 2009 when a first meeting of stakeholders was held to discuss the existing red meat classification system in South Africa.
A task team was appointed in 2009 to investigate the current classification system and after a lot of work, including research, it led the this symposium.
Women in rural areas must form cooperatives to seize opportunities offered by the government, said Deputy Minister of Rural Development and Land Reform Candith Mashego-Dlamini.