Gesamentlike Veiling: 30 Sept.
Die Gesamentlike veiling van Kowie de Witt en Hilton Spangenberg vind Woensdag, 30 September om 11:00vm te Upington Skougronde plaas. Aanbod: 70 ramme en 25 ooie
Die Gesamentlike veiling van Kowie de Witt en Hilton Spangenberg vind Woensdag, 30 September om 11:00vm te Upington Skougronde plaas. Aanbod: 70 ramme en 25 ooie
Die Blikfontein Boerdery Trust Beefmaster veiling vind Donderdag, 1 Oktober om 13:00nm te KLK veilingskrale, Kuruman, plaas.
Klik op die prentjie vir meer inligting!
Sectors are faced with various energy and sustainable electricity challenges. These sectors are fighting for survival and farmers are forced to convert to alternative energy.
The United States’ hide market has dropped over the past weeks. Essentially South Africa has moved from a base level of $95.5 in Week 12 to $61.5 in Week 30; a drop in excess of 35%.
A wayward sheep found in Canberra, Australia reportedly had about five years of wool on him, which outweighed a previous record by over 10 kilograms.
Transformasie is lankal nie meer net ‘n gonswoord nie. Inteendeel, transformasie word nou as ‘n noodsaaklikheid beskou op beide ‘n besigheids- en morele-vlak.
The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries just released an important media statement on the current state of the foot-and-mouth disease in Zimbabwe.
Die onwettige vergiftiging van roofdiere neem toe en die PMF (Predasiebestuursforum) waarsku vee- en wild-eienaars om hierdie soort oortreding te vermy.
By die jaarlikse Benchmark Game Breeders-wildveiling, by Castle de Wildt net buite Modimolle, is ’n dragtige swartwitpensvers vir R 2,4 mil verkoop
Die uitvoer van produkte en lewende hawe is beslis ’n uitdagende proses. Beplanning is egter van kardinale belang as dit by die effektiewe bestuur van al jou belangrike uitvoer-aktiwiteite kom.