KLK Petroleum

KLK Petroleum versprei BP-brandstof, -gas en -smeermiddels in grootmaat in die Noord-Kaap.

Rybane

Tans bestuur ons 12 rybane: sewe van KLK, twee van Engen, twee van Caltex, een van Total, – vanaf Olifantshoek tot Calvinia.

RYBANE KONTAKBESONDERHEDE

Posbus 86
UPINGTON
8800
Rybane Bestuur
Marietjie Jacobs (+27) 082 929 7552

PETROLEUM KONTAKBESONDERHEDE

Posbus 86
UPINGTON
8800
KLK Petroleum Bestuur
Phillip Swart phillip@klk.co.za