Hierdie projek word in samewerking met MERSETA en die plaaslike FET Kollege bestuur. Daar is tans 4 leerlinge in opleiding: een by Nissan en drie by GM. Een leerder by GM het sy praktiese opleiding voltooi en moet net kwalifiseer. Die ander drie is nuut aangestel en vorder na wense.
Die totale koste om die projek vir die jaar te ondersteun, het R209 147 beloop.