Die KLK Motorhandel bestaan uit handelaars vir Nissan, UD-vragmotor en General Motors. Dit sluit verder ook ‘n handelaar vir gebruikte motors, KLK Auto, in.

Sien ons gallery vir foto’s en nog inligting hieronder.

KLK AUTO

KLK Auto bied ‘n verskeidenheid gehalte tweedehandse motors te koop in die Upington.

Kontak ons vir die beste pryse!

Besigtig ons webtuiste deur hier te klik.

 


KLK Auto Bestuur

H/v Schröder & Parkstraat
Posbus 78
UPINGTON
8800

Tel: +27 54 – 338 8026
Faks: +27 54 – 331 3093

 

GORDONIA MOTORS

Besigtig ons webtuiste deur hier te klik.

 

Gordinia Motors Bestuur

H/v Scott & Kortstraat
Posbus 86
UPINGTON
8800

Tel: +27 54 – 337 6200
Faks: +27 54 – 331 1266

 

ORANJE NISSAN

Besigtig ons webtuiste deur hier te klik.

 

Oranje Nissan Bestuur
 
Posbus 78
UPINGTON
8800

Tel: +27 54 – 338 8000
Faks: +27 54 – 338 8033