Die Agri Noord-Kaapkongres het onlangs plaasgevind. Die droogte was bo-aan die lys op die agenda. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap het tydens dié geleentheid op RSG gesels oor die impak wat die droogte op die Noord-Kaap het.
Tans ervaar 70% van die provinsie die ergste droogte in 50 jaar en die rampverklaring bring nie veel verligting nie. Nicol glo wel daar is lig in die tonnel.
Luister hier na dié onderhoud: