Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Lourens Erasmus, president van die Inheemse Veldbok-gennootskap van Suid-Afrika, oor inheemse veldbokke en hul kenmerke.
Lourens brei uit oor die verskil tussen veldbokke en ander veredelde bokrasse, die kommersiële waarde van veldbokke, en sy aanpasbaarheid in tye van droogte.
Luister hiér na die gesprek: