As wetlike plig is die Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) verplig om belangrike entstowwe aan boere in die veebderyf te verskaf, wat gebruik word vir sekere siektes soos knoppiesvelsiekte, bloutong en brucellose. As gevolg van ‘n opgraderingsprojek het hul nie hul pligte nagekom vir byna twee jaar nie. Die Rooivleisbedryfsforum was naby aan hulle dagvaar vir die verliese wat baie boere gely het.
Daar is wel nou afgesien van die dagvaringsplanne deur die Rooivleisbedryfsforum, het voorsitter, mnr. Dave Ford gesê. Landbouweekblad: Hy sê OBP het egter intussen die agterstand ingehaal en die forum het sy planne om regstappe te neem vir eers laat vaar.
Lees die volledige artikel op Landbouweekblad.