By die jaarlikse Benchmark Game Breeders-wildveiling, by Castle de Wildt net buite Modimolle, is ’n dragtige swartwitpensvers vir R 2,4 mil verkoop. Die omset van hierdie veiling, aangebied deur Vleissentraal Bosveld, is astronomies met nagenoeg 240 diere wat daar verkoop is.
Veeplaas, berig dat die sukses van die dag daaraan toegeskryf kan word dat die verkopers bereid was om die pryse van die dag te aanvaar en hulle diere teen huidige markpryse te verkoop.
Lees die volledige berig op Veeplaas.